Rotate Image
Pasella is broadcasted every Friday at 6pm on SABC2.
Pasella is 'n opwindende Afrikaanse leefstylprogram wat Suid-Afrika ontdek deur reis, kos en dekor. Ons hou ons kykers op hoogte met handige DIY advies en gesels met bekende Afrikaanse mense reg oor die land. Ons is trots Suid-Afrikaans en trots Afrikaans met Engelse onderskrifte sodat almal saam kan kuier.
Kom kuier saam met Pasella elke Vrydag 6nm op SABC2.
http://pasella.com/